Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi het bevestig dat minstens ses mense oornag weens swaar reën in die provinsie dood is. Dit sluit in twee familielede wat dood is ...
Die president en bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, professor Ntobeko Ntusi, het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om in hulle eie gesondheidstelsels te belê, om te verhoed ...
Een van my gunsteling-romans, waarvoor letterkundiges dalk hulle neuse sal optrek, is Daphne du Maurier se pragtige MY COUSIN RACHEL, wat in die 19e eeu afspeel. ʼn Jong man raak verlief op sy oom se ...
Coenie de Villiers en Rocco de Villiers is vanjaar saam te sien op die verhoog by die KKNK. Hulle vertel vir Christelle Webb-Joubert wat gehore kan verwag, en waarom die produksie, 88, genoem word.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie stel ondersoek in na die aanlynplasingstelsel by skole in Gauteng. Die MRK se provinsiale bestuurder, Zamantungwa Mbeki, sê haar kantoor word oorval deur ...
Die Gautengse premier, David Makhura het inwoners verseker dat die Covid-19 entstowwe wat Suid-Afrika aangekoop het, veilig is. Makhura het die sentrum by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in ...
Die Johannesburgse nooddienste is op ‘n gereedheidsgrondslag, nadat die Weerdiens ‘n waarskuwing uitgereik het vir hewige donderstorms en ontwrigtende reën vandag en more in Gauteng. Die nooddiens het ...
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party – die SAKP – het sy steun gegee vir die besluit om die begrotingsrede uit te stel. Die woordvoerder van die SAKP, Alex Mashilo sê hulle het Maandag die voorstel om ...
Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi sê rampbestuurspanne is ontplooi om gemeenskappe by te staan na swaar reën oornag. Die departement sê minstens vyf sterftes is ...
Die Israelse weermag het bevestig dat die oorskot van vier mense wat tydens die Hamas-aanval op 7 Oktober 2023 as gyselaars geneem is, in Khan Younis in Gaza aan die Rooikruis oorhandig is. Dit is die ...
Saartjie Botha vertel vir Johan Rademan van die STAND-stigting wat teaterakteurs en -dansers ondersteun te midde van die grendeltyd.
Twaalf mense is dood in ‘n tromp-op botsing gisteraand tussen ‘n bakkie en ‘n minibus op die N2 naby Dutywa. Die departement van Vervoer se woordvoerder, Unathi Binqose, sê 11 mense is op die toneel ...