Joan is ‘n beeldskone blonde juweeldief. Sy het ‘n dogtertjie, wat sy ten alle koste wil behou en versorg, maar die kind word ...
In China moet honde en katte met CV’s aansoek doen vir werk by dierekafees. Mense betaal toegang tot die kafees om interaksie met die diere te hê. Vir die diere is daar kos, maar dit is ook ‘n plek ...
Nooddienswerkers is steeds op die toneel van ‘n botsing wat agt lewens geëis het op die N2 naby Mandeni in die noorde van KwaZulu-Natal. ‘n Vragmotor en ‘n motor was by die botsing betrokke. Die ...
President Cyril Ramaphosa sê die ANC sal die Konstitusionele Hof se uitspraak aanvaar in die saak tussen die DA en die Verkiesingskommissie. Die DA het ‘n aansoek ingedien teen die OVK se heropening ...
Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê DA-kabinetslede en adjunkministers, het reeds beduidende bydraes in hulle portefeuljes gelewer. Steenhuisen het terugvoering aan die media gegee oor die ...
President Cyril Ramaphosa hy aangesluit by wêreldwye oproepe dat mense nié paniekerig moet raak oor die Omikron-variant van die coronavirus nie. Ramaphosa het in Ghana gepraat waar hy vir ‘n twee ...
Twee mense is dood in ‘n botsing reg van voor tussen twee voertuie in die Oos-Londense middestad in die Oos-Kaap. Die provinsiale woordvoerder van Vervoer, Unathi Binqose, sê ‘n sportnutsvoertuig en ...
President Cyril Ramaphosa het sy skok uitgespreek oor die jongste massamoord in die Oos-Kaap waarin ses lede van ‘n gemeenskapspolisiëringsforum dood is. Die ses is Sondag naby Qumbu doodgeskiet, ...
Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer het bevestig dat die slagoffers van ‘n botsing op die N2 naby Mandeni aan die noordkus, skoolkinders insluit. Agt mense is in die botsing tussen ‘n motor en ...
Agt mense is dood in ‘n botsing op die N2 aan die KwaZulu-Natalse noordkus. ‘n Vragmotor het gebots teen ‘n voertuig wat skoolkinders vervoer. Een persoon is volgens berigte ook in ‘n kritieke ...
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza het bevestig dat sy John Hlophe se brief ontvang het waarin hy as lid van die Regterlike Dienskommissie bedank. Die MK-party se leier in die ...
Die vakbondfederasie Cosatu sê hy is sterk gekant teen oproepe om die Poskantoor te privatiseer of te likwideer. Cosatu het gereageer op die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie se ...