THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery kom op ‘n kabelkarretjie in die middel van ‘n ysige Swede. ‘n Pragtige speurd ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies, terwyl die romanse van Valentynsdag daaroor drup. Ongelukkig is dit nie e ...
THE BRUTALIST is ‘n brutale rolprent wat moontlik met ál die Oscars sal wegstap. Dit is veronderstel om op die waarheid ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Die regering van Rwanda sê dokumente is in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo gevind wat daarop dui dat die regeringsmagte van die DRK ‘n aanval op Rwanda beplan het. M23-rebelle, wat na ...
Hulle het vanjaar die SAMA-toekenning vir die beste instrumentale/ klasssieke album, Baroqueswing Vol. 2, gewen. In 2010 is Charl du Plessis aangewys as die jongste Steinway kunstenaar in Afrika.
Die vyf mans wat aangekla word van die moord op die Coka-broers sal weer op 30 Junie in die Piet Retief-landdroshof verskyn. Die beskuldigdes is Daniel Malan, Cornelius Greyling, Othard Klingberg, ...
Die Potchefstroom-streekhof in Noordwes het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, vrygespreek van alle klagte van diereverwaarlosing. Dit volg nadat haar regsverteenwoordiger, Dali ...
Die organisasie vir tradisionele leiers, Contralesa, sê hy hoop vandag se staatsrede sal aandag gee aan ‘n dreigement deur die Amerikaanse president, Donald Trump dat hy befondsing aan Suid-Afrika wil ...
Die Minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal voortgaan om met die Amerikaanse regering in gesprek te tree. Dit volg nadat die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake ...
Daar is hoë verwagtinge oor President Cyril Ramaphosa se agtste staatsrede wat binne enkele oomblikke begin. Dit is die eerste staatsrede sedert die Regering van Nasionale Eenheid tot stand gekom het ...
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek die moord op twee mans wat in Motherwell in Gqeberha doodgeskiet is. Die woordvoerder, Sandra Janse van Rensburg, sê die polisie het gister inligting ontvang van ...